Braaiprodukte

Braaiprodukte

Hartenbos Slaghuis bied nie net ‘n groot verskeidenheid smullekker vleise aan nie, ons weet ook hoe belangrik die regte braaiprodukte is en bied ‘n verskeidenheid Safari braaiprodukte aan.

Ons braaiprodukte sluit in Safari Braaibrikette, vuuraanstekers, gas vuuraanstekers, roosters, braaitange ens.
Ons reeks  deliprodukte is ‘n goeie aanvulling vir enige braai.

Speserye, souse en marinades is verseker produkte waar sonder geen braai suksesvol kan wees nie. Hartenbos Slaghuis bied ‘n wye reeks daarvan aan.

Braai Fire
safari braai briquettes

Braaibrikette

Safari Fire Lighters

Vuuraanstekers

warthog skerpmaker

Mes Skerpmaker

Fire Stick

“Fire Stick”

braai tang

Braaitang

braairooster

Braairooster

bottelsak

Bottelsak

Stuur u boodskap
1
Hartenbos Slaghuis
Goeie Dag.
Hoe kan ons u behulpsaam wees?