Title
Vark Produkte deur Hartenbos Slaghuis
Hartenbos Slaghuis bied slegs vars vark aan op spesifieke dae. Ons sny ons varksnitte wanneer die vark vars ontvang word en vries die varksnitte dan om sodoende die beste moontlike kwaliteit vir ons kliënte te verseker.
Die vark vleissnitte beskikbaar by Hartenbos Slaghuis sluit in varktjops/ skouertjops, boude, ribbetjies ens.





