Hartenbos slaghuis
Plaaslik, Smaaklik en Natuurlik
Kwaliteit Vleis in Hartenbos
Hartenbos Slaghuis bestaan al sedert 2000 en was nog altyd bekend vir kwaliteit vleis en professionele, vriendelike diens. Hartenbos Slaghuis is sedert 2018 onder die huidige eienaar Tertius Spies se bestuur. Die vriendelike, bekwame span van Hartenbos Slaghuis stap die ekstra myl vir al ons kliënte om net die beste kwaliteit vleis te lewer. Ons bied gratis aflewering op bestellings bo R750 in Hartenbos Omgewing.
Deskundige Wildsvleisverwerking Beskikbaar
Hartenbos Slaghuis het deur die jare naam gemaak vir die uitstaande kwaliteit wildsverwerking. Vir talle plaaslike kliënte is Hartenbos Slaghuis die eerste keuse vir verwerking van hul wildsvleis. Die bekwame en kundige span van Hartenbos sal aan al u verwagtinge voldoen om u wildsvleis te verwerk volgens u spesifieke behoeftes en voorkeure.
Vleispakke vir elke Huishouding
Hartenbos Slaghuis bied verskeie vleispakke met ‘n verskeidenheid opsies wat sal voldoen aan elkeen se behoeftes.
Beesvleis
Bestel nou jou Beesvleissnitte nes jy dit wil hê …..>
Meer Inligting
Lamsvleis
Bestel jou lamsvleis nes jy dit wil hê …..>
Meer Inligting
Varkvleis
Alle varkvleissnitte is ook beskikbaar …..>
Meer Inligting
Hoender
Kry jou hoender nou teen bekostigbare Pryse …..>
Meer Inligting
Biltong Produkte
Ons bied ‘n groot verskeidenheid biltong en verwante produkte aan…..>
Meer Inligting

Speserye en Souse
Kyk gerus na ons groot verskeidenheid speserye souse en marinades in ons slaghuis …….>
Meer Inligting
Braai Produkte
Braai Produkte soos roosters, braaitange en vuuraanstekers en vele meer…..>
Meer Inligting
Deli Produkte
Ons bied heelwat koue vleise, slaaie, sosaties en ander deli produkte aan …..>
Meer Inligting
Hartenbos Slaghuis bied ook nou ‘n GRATIS, veilige geen kontak afleweringsdiens in Hartenbos omgewing vir al hulle vleis en ander produkte aangekoop ter waarde van R750.00 of meer. Kontant of kaart betalings kan gemaak word by aflewering.
Kontak ons gerus vir meer inligting.
Ons Leweransiers
Ons verskaf ons produkte aan die volgende instansies












