Title
Hoender Produkte deur Hartenbos Slaghuis
Hier by Hartenbos Slaghuis glo ons in net die beste en varste vleis. Ons is ‘n trotse verskaffers van Kekkel en Kraai vars hoender en hoender produkte. Ons kry elke Dinsdag ons vars hoender voorraad in.
Ons reeks hoender produkte sluit in vars, sowel as gevriesde heel hoenders, braaipakke, fillets en hoenderstukke.




