Title

bees karkas

Beesvleis Produkte deur Hartenbos Slaghuis

 

Hoogstaande gehalte A-graad beesvleis word gekies vir al Hartenbos Slaghuis se vars gesnyde of gemaalde aanbiedinge. Hartenbos Slaghuis bied kwaliteit beesvleis aan, wat verkry word van geselekteerde abattoirs met die hoogste gehalte vleis en hoë standard van verwerking en higiëne.

Ons bekwame span staan gereed om u beesvleis te sny en te verpak volgens u voorkeure.

Fillet, Rump Steaks, T-Bone Steaks, Rib Eye Steaks, Tenderised Steak, Sosaties, Hamburger Patties en ‘n groot verskeidenheid voorbereide spesialiteite.

Hieronder is ‘n paar van ons produkte

Beef Goulash

Goulash

rump steak

Rump Steak

chuck roast

Chuck

Sirloin Steak

Sirloin Steak

Steak

Bulk Sirloin Steak

wilgenhof wors

Wilgenhof Boerewors

Stuur u boodskap
1
Hartenbos Slaghuis
Goeie Dag.
Hoe kan ons u behulpsaam wees?