Braaiprodukte
Braaiprodukte
Hartenbos Slaghuis bied nie net ‘n groot verskeidenheid smullekker vleise aan nie, ons weet ook hoe belangrik die regte braaiprodukte is en bied ‘n verskeidenheid Safari braaiprodukte aan.
Ons braaiprodukte sluit in Safari Braaibrikette, vuuraanstekers, gas vuuraanstekers, roosters, braaitange ens.
Ons reeks deliprodukte is ‘n goeie aanvulling vir enige braai.
Speserye, souse en marinades is verseker produkte waar sonder geen braai suksesvol kan wees nie. Hartenbos Slaghuis bied ‘n wye reeks daarvan aan.






