Hartenbos Slaghuis Deli Produkte
Verskeidenheid Sosaties en ander Deliprodukte
Hartenbos Slaghuis se reeks deliprodukte sal jou mond laat water. Nie net is die geure hemels nie, maar ons deliprodukte is prentjiemooi en sal enige bord optower. Die uitgebreide reeks sosaties met verskillende marinades is ‘n treffer.
Die deliprodukte sluit ook in russians, viennas, verskeie kouevleise en salami, knoffelbrode, kaas en vele meer!
Hier onder is ‘n paar voorbeelde van ons Deliprodukte
Bacon Twisters
Cherry Bacon









