Die slaghuis
Plaaslik, Smaaklik en Natuurlik
Sedert 2000
Sentraal geleë in Hartenbos se sakekern
Die slaghuis bestaan al van voor 2000 en was nog altyd bekend vir kwaliteit vleis en diens. Hartenbos Slaghuis is vanaf 2018 onder die huidige eienaar Tertius Spies se bestuur. Die vriendelike, bekwame span van Hartenbos Slaghuis stap die ekstra myl vir al hul kliënte – nie net in Hartenbos nie maar ook in Mosselbaai en onmiddellike omgewing.
Hoender
Vark
Bees
Vark
Deskundige wilds vleis verwerking beskikbaar
Deur die jare het Hartenbos Slaghuis ‘n sterk naam vir die verwerking van wildsvleis vir ‘n groot aantal kliënte in die omgewing opgebou. Hul span kundige en bekwame personeel sal aan al u verwagtinge voldoen om u wildsvleis te verwerk, net soos u dit wil hê!
Besigheidsure
Besigheidsure
Hartenbos Slaghuis bied ook nou ‘n veilige geen kontak aflewerings diens in Hartenbos, Mosselbaai en omgewing vir al hulle vleis en ander produkte. Kontant of kaart betalings kan gemaak word by aflewering.
Kontak ons gerus vir meer inligting.
Vleispakke Beskikbaar











