Title

Pork

Vark Produkte deur Hartenbos Slaghuis

 

Hartenbos Slaghuis bied slegs vars vark aan op spesifieke dae. Ons sny ons varksnitte wanneer die vark vars ontvang word en vries die varksnitte dan om sodoende die beste moontlike kwaliteit vir ons kliënte te verseker.

Die vark vleissnitte beskikbaar by Hartenbos Slaghuis sluit in varktjops/ skouertjops, boude, ribbetjies ens.

 

Hieronder is ‘n paar van ons produkte

Varkgoulash

Goulash

vark boud tjop

Boudtjops

Varktjoppies

Varktjoppies

Eis Bein

Skenkel

varkribbetjie

Pork Belly

pork roast

Oond Braaistuk

Stuur u boodskap
1
Hartenbos Slaghuis
Goeie Dag.
Hoe kan ons u behulpsaam wees?